AFRIKAANS     ENGLISH

Etes

Rooderandt se ontbyt is net so ruim soos die herehuis waar dit bedien word. Buiten die gewone ontbytgraan, vrugte en joghurt is daar keurig gegarneerde spek en eiers, aangevul deur vars, tuisgebakte brood en ´n verskeidenheid smere. Verwag ´n ongewone bonus soos turksvykonfyt wat van die werf se eie turksvye gekook is. Honger sal jy beslis nie van dié tafel af opstaan nie.

Omtrent Ons | Akkommodasie | Etes | Ligging | Erfenis| Kontak Ons


Copyright © 2017  ::  Rooderandt  •  Site by:  WebWorX