Rooderandt Hillside Lodge
 
 
AFRIKAANS     ENGLISH

SLEGS BED & ONTBYT

Termes en Voorwaardes:
Geen kinders onder die ouderdom van 12.
Geen diere toegelaat
Let asseblief daarop dat die uitstaande balans van u rekening in kontant vereffen moet word met aankoms.

Aankomstyd: 15h00 tot 19h00 (reël asseblief met ons indien u verwag om later as 19h00 te arriveer)
Vertrek tyd: 10h00

Ontbyt word bedien vanaf 07h00 tot 09h00.

Deposito en Kansellasiebeleid:
Om te verseker dat u besprekings bevestig is, word 'n 50% nie-terugbetaalbare deposito vereis binne 3 dae vanaf datum van wat bespreking gemaak is.
Stuur asseblief bewys van betaling per e-pos aan info@rooderandt.co.za
Besprekings verval outomaties indien geen bewys van betaling ontvang is.

Wittebroodsuite

Pieter se skryfhuisie

Wenk:
Wittebroodpaartjies kan vooraf reël om gaste in die herehuis te ontvang.

 

Kliek hier vir Wittebroodsuite

Kliek hier vir Pieter se Skryfkamer

Mieta se huisie

Hendrik z´n huisje

Wenk:
Die spekboomlapa in die tuin net onder Mieta se huisie het ´n slim klipmosaïekvloer wat die perskepitvloere van Mieta se huisie eggo. Dit is die ideale plek om die sonsondergang dop te hou met ´n glas koue witwyn in die hand.

Wenk:
Hoewel Hendrik z´n huisje se twee wooneenhede heeltemal apart is, is dit ideaal vir ´n gesin van vier.

Kliek hier vir Mieta se huisie

Kliek hier vir Hendrik z´n huisje

Omtrent Ons | Akkommodasie | Etes | Ligging | Erfenis| Kontak Ons


Copyright © 2017  ::  Rooderandt  •  Site by:  WebWorX